Издания и произведения

  • Eilande Dan Sleigh
    ISBN: 9780624041184
    Год издания: 2003
    Издательство: Tafelberg
    Язык: Другой

    EILANDE is méér as net 'n boek. Dis 'n magistrale roman, 'n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees behoort te word. Dis eintlik 'n gebeurtenis wat 'n andersmaak bring vir elkeen wat dit onder hande neem. Maar dis ook 'n helder boek. Dit sê vir jou in die eerste lang paragraaf wat dit gaan doen, en dan doen dit daardie ding. Dit plaas ons geskiedenis, in 'n daad van liefdesbetuiging, in die liggaam van 'n vrou. Daar word dit vasgeknoop, en dan word vertel wat uit dié verbinding voortgekom het. Sewe stukke lewe is hier ter sprake, almal manslewens wat iewers gewentel het om die bestaan van hierdie vrou in wie…

    Развернуть